-
Russie photo
Perm 2 by Rinie_Hoff
(9332)
cdewet
(0) 2005-01-08 8:24
Hallo Rinie
Eerstens
liewer 'n laat as nooit wens vir jou vir die nuwe jaar - Mag 2005 vir jou vol vrede en vreugde wees, in jou hart, lewe en by die huis.
Tweedens, jammer ek vat so lank om te antwoord, maar ek is besig op Tn en ook by die huis.
Derdens, ek mis die interaksie hier op TE. maar oorweg sterk om hierdie rekening toe te maak. Ek kan nie met twee sites bybly nie.
Hiedie is 'n pragtige toneel een wat mooi sal saamgaan met my GoldenRails, dieselfde "magic" in die lug. Baie mooi gedoen
Groetnis vir eers
Callie
cdewet
(0) 2005-01-08 8:14
Hi Jack
First, let me wish you just the very best for 2005. Also, my appologies for not responding earlier. I am too busy on TN now and consider closing my account here on TE, impossible to keep both running.
I love these windows, and th colour, like saweets, bon nons, shining out like backlighting. Very well done!
Regars
Callie
cdewet
(0) 2005-01-08 8:10
Hallo John
Ek sê selde WOW as ek na 'n foto kyk maar hierdie is net ongelooflike mooi - raam hom en hang hom bokant jou bed.
En dankie dat jy altyd kom kuier op TN. Ek rakk al meer besig en kry al mider tyd vit TE.
Will jy nie van hierie mooi landskappe op TN porobeer nie. Daar is baie wat dit sal waardeer, Jaap ook.
Groetnis van 'n lekker wardm SA - ek hoop jy het mooi weer om nog sulke fotos te gaan maak.
-
Canada photo
Winter bike by PLD_images
(7141)
cdewet
(0) 2005-01-08 8:05
Hi Paul
What happend to the bike, the name, the picture? Atleast you got a very good "self portrait" now on your intro - you and the missus?
Best to you too for 2005. I am sorry for responding so late, but I am stuck on TN and am considering closing here on TE - I just cannot manage.
I love this funny shot, well done. those are what we call fat tackies in SA.
cdewet
(0) 2004-12-28 14:38
Hierdie toneel is prentjie mooi, Jaap.
Dooe lig en beligting is skilderagtig, en jy het pragtige wolke wat die toneel afrond.
Ek het Gerhard probeer, maar hy is met verlof. Ek het so geskimp na Adam se kant, maar sonder name, alles in die lig van Kersfees en vergewensgesindheid, maar sal in die nuwe jaar die bull by die horings pak en sien of ons jou dalk weer terug kan kry op jy weet waar.
Daardie blou vlinder van jou is manjefiek, en hoort ook op TN.
Ek vertrou jy het 'n goeie kersfees gehad en wens jou en jou gesin alles toe wat mooi is in die nuwe jaar.
Ek kom nie meer op TE nie, ek oorweeg om alles hier tot niet te maak, en net op TN te bly.
Groetnis, en ons mis jou
Callie
cdewet
(0) 2004-12-28 14:31
Nog 'n pragtige toneel met lieflike kleure, die son en water. Mens kan nooit moeg word vir sulke fotos nie.
Die mense voor, regs op 'n derde rond die foto mooi af. Ek sou dalk meer van die swart onderkant afgecrop het, maar dit is persoonlike smaak.
cdewet
(0) 2004-12-28 14:26
Hallo John
Dis 'n pragtige Kerskaartjie, baie dankie hievoor en ek wens jou en jou vrou ook alles van die beste toe vir die komende jaar en vertrou dat die vreugde van Kersfees met julle sal wees.
Hierdie is SO, mooi, dit sal BAIE goed lyk op TN, en ons sal dit net so waardeer.
Featured Categories
Popular Themes
- Old churches (100 photos)
- Beach Views (121 photos)
- Architectural reflections in water (100 photos)
- MY COLOURS (15 photos)
- IRAQ from a different angle! (17 photos)
- Chania - Grete (11 photos)
- Sunrise and sunset (100 photos)
- Cap Tourmente (12 photos)
- Churches and chapels in Goa (33 photos)
Featured Members

Chris Mysterion (112)

Monica Wiegert
(1264)
stefan stefan (45)

James Sutherland (30)

Laurie Enns
(72)








