To joeviljoen: Lighuis - The TrekEarth Forums

Forums


Go Back   The TrekEarth Forums >

Notices

Reply
 
Thread Tools Display Modes

Good joeviljoen 2009-01-10 4:08

Do you have any shots of the Lighthouse?

  #1  
Old 02-24-2009, 03:16 PM
Mathilda Mathilda is offline
TE Newbie
Thread Starter
 
Join Date: Feb 2007
Posts: 33
Default To joeviljoen: Lighuis

Jammer dat ek nou eers antwoord maar ek kom nie baie hier nie. Ek het nie 'n foto van die 2de lighuis wat hulle daar gebou het nie maar wel van die eerste een en die het jy seker ook .Elke keer as ons daar was kon ons nie afklim na die ander lighuis toie nie. Ons vat gewoonlik mense wat in die Kaap kuier saam met ons soontoe en as daar kinders of oumense by is ,is dit te gevaarlik. As jy wil kan ek vir jou 'n foto aanstuur as ons weer daar was want ek en my man wil alleen gaan dat ons oral kan loop.
Groetnis Tillie
Reply With Quote
Reply


Thread Tools
Display Modes

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off

Forum Jump


All times are GMT. The time now is 07:04 AM.



Copyright © 2018 MH Sub I, LLC dba Internet Brands. All rights reserved. Use of this site indicates your consent to the Terms of Use.
explore TREKEARTH